Key: Eb major
Verse 1
D
A
D
My hart verlang na die stilte van
G
Em
A
D
die wye wuiwende veld
A
D
Ver van die stadsgeluide en die
Em
A
D
Dm
klinkende klank van geld
Dm
Bb
Gm
A
mense wat kom en gaan
Dm
G
F
G
F
C
Ek wil terug na die vrye ruimte waar ‘n siel in woon,
Verse 2
F
A
O ek sien weer die son op die velde
F#m
F#dim
E
A
en die ewige blou daarbo
Gm
Edim
Dm
A
En my hart skiet vol van heimwee
Dm
A
Dm
A
en my drome swem in my oë
F#
Bm
A
D
En my hart skiet vol van heimwee en
B
Bb
Asus4
A
D
my drome swem in my oë
Verse 3
A
D
Ek sien weer die ylbloue berge
Em
A
D
daar ver oor die westerkim
A
D
En wonder nie meer waarom weemoed
Em
E
A
so sag uit my liedere klim
Verse 4
D
C#
F#m
Am
Klim na die grys lug bowe waar
B
Em
A
die son in die miste kwyn
D
A
F#m
Want o, ek verlang na die velde
D
E
D
A
na die ewige sonneskyn
D
How did you like the song?
TunerE A D G B E
ChordsD A G Em Dm...
More songs by Mimi Coertse
Discover chords for more songs to play
Related songs
Discover chords for more songs to play
Popular chords globally
Most played chords & tabs across all users
Recently added
Recently added chords & tabs
