Key: E major
Intro 1
G
D
G
D
G
D
Verse 1
G
D
G
Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 gewoon,
D
G
D
die jaar toe ek laas gelukkig was
G
D
G
Toe het ek afgekom by die trap en vir my water
D
G
getap in die kombuis dit was so stil in die huis
D
G
Die mooiste jare is verby
D
G
Verse 2
D
G
D
Anyway en toe
G
D
Het ek gedroom dat ek in 'n jaar so ver as
G
D
G
moontlik van 1998 af gaan woon
D
Verse 3
G
D
Laasjaar het ek gedroom dat ek weer
G
D
in my eie mooiste woorde woon
G
D
In die mooiste dorp en dat ek weer
G
D
G
gesond begin te word
G
D
nie in my eie huis nie
D
G
Verse 4
D
G
D
Anyway en toe
G
D
Het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as
G
D
moontlik van Afrikaans af gaan woon
G
Verse 5
D
G
D
In my boyhood het ek 'n meisie
D
G
Beyond Afrikaans sy kon heelnag
G
D
En sy was somehow Gert se laatste stance
Verse 6
G
D
G
En toe het sy gedroom dat sy in 'n lyf so
D
G
D
ver as moonlik van my lyf af gaan woon
D
G
Verse 7
D
G
D
Anyway en toe
G
D
G
Het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as moontlik
D
G
van my eie lyf af gaan woon
Interlude 1
D
G
D
G
D
Verse 8
G
D
Somewhere het ek gedroom dat ek
G
D
in my eie begrafnis bywoon
D
G
D
liefdes soos in my gelukkigste jaar
Verse 9
G
D
Maar die mooiste was dit die
D
G
Ek oorgepuk het na die grond en myself
D
G
gesoen het op my eie mond
D
G
Die mooiste drome is verby
D
G
Verse 10
D
G
D
Anyway en toe
G
D
Het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver as
G
D
G
D
moontlik van hier en nou af gaan woon
Verse 11
G
D
G
Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 gewoon,
D
G
D
die jaar toe ek laas gelukkig was
G
D
G
Toe het ek afgekom by die trap en vir my water
D
G
getap in die kombuis dit was so stil in die huis
D
G
Die mooiste jare is verby
D
G
Verse 12
D
G
D
Anyway en toe
G
D
Het ek gedroom dat ek in 'n land so ver as
G
D
G
D
moontlik van Suid-Afrika af gaan woon
G
En
Verse 13
D
G
D
toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver
G
D
G
as moontlik van Suid-Afrika af gaan woon
Outro 1
D
G
D
How did you like the song?
TunerE A D G B E
ChordsG D
More songs by Gert Vlok Nel
Discover chords for more songs to play
Popular chords globally
Most played chords & tabs across all users
