Key: E major
Verse 1
E
A
Esus4
E
Ek het gedroom van 'n plek,
waar die son nooit gaan set.
B
F#m
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red,
my baby.
Verse 2
in hierdie hel van 'n plek.
ek voel 'n mes teen my nek.
Verse 3
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
E
Verse 4
Daar was te veel om te sê,
te veel wat jy nie wou weet.
ek sou jou nooit kon vergeet.
E
A
Sou ek my wou terug waai, baby.
Verse 5
waar ons 'n lewe kon bou.
maar dis nou flenters en rou.
Verse 6
Esus4
E
Toe stop my hart.
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
B
A
Dit alles vir jou.
Verse 7
C#m
B
saam met jou,
A
B
Los ons al die seer agter ons, baby.
Verse 8
E
B
E
A
Toe stop my hart by jou.
A
E
A
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
B
A
Ek sal jou trane wegvee.
B
E
A
Dit alles vir jou.
B
E
Dit alles vir jou.
How did you like the song?
You need to to leave a rating.
TunerE A D G B E
ChordsE A Esus4 B F#m...
Popular chords globally
Most played chords & tabs across all users
Recently added
Recently added chords & tabs