Richterskaal chords by
Arno Jordaan
Arno Jordaan

N/A6 views
Key: Db major
Verse 1
C
Jy’s 'n twaalf op my
hart se Richterskaal
F
C
En my hele hart bewe
G
met jou in my lewe
C
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Verse 2
C
Daar is 'n briessie in die lig
'n Ligte tinkel in my rug
Dit laat my voel of ek moet vlug maar ek
G
hardloop net weer terug na jou
Verse 3
C
Ek is 'n kleine bietjie bang
Voel of 'n storm bo my hang
Maar dit is buite my beheer en daar is
G
niks wat dit kan onderhou
Verse 4
Am
En as die aarde begin skud en skuif
F
Dan voel ek dinge ooral oor my lyf
Dm
Maar dis daai lekke tiepe seer wat
G
nie wil stop nie al probeer ek hoe
Verse 5
C
Jy’s 'n twaalf op my
hart se Richterskaal
F
C
En my hele hart bewe hy ruk en
G
dan bewe wanneer ek jou sien
Verse 6
C
Jy’s 'n elf wanneer
mooi uit tien uit tel
F
En my hele hart bewe
C
G
met jou in my lewe
C
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Verse 7
G
C
Ek het nou baie hard geval
Al die beweging maak my mal
En as ek opstaan elke keer dan
G
val ek maar net weer vir jou
Verse 8
C
Maar ek begin nou by jou leer
Hoe om myself te balanseer
Maar dis ook lekker om te lê soos ek
G
jou hier langs my het nou
Verse 9
Am
En as die aarde begin skud en skuif
F
Dan voel ek dinge ooral om my lyf
Dm
Maar dis daai lekke tiepe seer wat
G
nie wil stop nie al probeer ek hoe
Verse 10
C
Jy’s 'n twaalf op my
hart se Richterskaal
F
C
En my hele hart bewe hy ruk en dan
G
bewe wanneer ek jou sien
Verse 11
C
Jy’s 'n elf wanneer
mooi uit tien uit tel
F
En my hele hart bewe
C
G
met jou in my lewe
C
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Verse 12
G
F
C
As die serenes begin lui
F
C
En my voete onder my uitgly
F
C
weet ek dadelik jy’s naby
G
Maar dis daai lekke tiepe seer wat nie wil
C
stop nie al probeer ek hoe
Verse 13
C
Jy’s 'n twaalf op my
hart se Richterskaal
F
C
En my hele hart bewe hy ruk en dan
G
bewe wanneer ek jou sien
Verse 14
C
Jy’s 'n elf wanneer mooi uit tien uit tel
F
En my hele hart bewe
C
G
met jou in my lewe
C
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit

How did you like the song?

You need to to leave a rating.
TunerE A D G B E
ChordsC F G Am Dm