Eindeloos chords by
Nadine
Nadine

N/A
Key: F major
Intro 1
A
A
F#m
F#m
D
D
Bm
Bm
A
A
Verse 1
A
A
Ooo hoo
F#m
F#m
(Eindeloos)
D
D
Bm
Bm
A
A
Ooo hoo
Jy neem my in jou arms
F#m
F#m
Ek druk my saggies teen jou vas
D
D
Jy laat my lewe
Bm
Bm
Jy laat my swewe
A
A
Weet jy's altyd daar vir my
Verse 2
A
A
Vir liefde was ek blind
F#m
F#m
Ek het nooit gedink ek sal jou vind
D
D
Die liefde het 'n doel
Bm
Bm
Nou weet ek hoe dit voel
A
A
Ons is vir mekaar bedoel
Verse 3
A
A
Eindeloos
E
E
Het ek gesoek na jou
D
D
Soveel lange nagte
Bm
Bm
Was jy in my gedagtes
A
A
Maar nou is jy hier by my
Verse 4
A
A
Eindeloos
E
E
Het ek gesoek na jou
D
D
Jy lê in al my woorde
Bm
Bm
Leef in al my drome
A
A
En eindlik is jy hier
Verse 5
A
A
Ek dink nie meer aan môre
F#m
F#m
Want jy dra al my sorge
D
D
Wat in jou woorde lê
Bm
Bm
Is wat my hart wil hê
A
A
Die wêreld draai om ons alleen (ons alleen,
ons alleen)
Verse 6
A
A
'n Lewens avontuur
F#m
F#m
Elke dag, elke uur
D
D
Ons word tesame een
Bm
Bm
Leef nooit meer alleen
A
A
Want ons is vir mekaar geleen
Verse 7
A
A
Eindeloos
E
E
Het ek gesoek na jou
D
D
Soveel lange nagte
Bm
Bm
Was jy in my gedagtes
A
A
Maar nou is jy hier by my (Hier by my,
Verse 8
hier by my)
A
A
Eindeloos
E
E
Het ek gesoek na jou
D
D
Jy lê in al my woorde
Bm
Bm
Leef in al my drome
A
A
En eindelik is jy hier (eindelik is jy hier,
eindlik is jy hier)
Verse 9
E
E
D
D
Eindeloos (Het ek gesoek, oooo)
Bm
Bm
A
A
Eindeloos (Eindeloos)
Verse 10
Bb
Bb
Ein deloos
F
F
Het ek gesoek na jou
Eb
Eb
Soveel lange nagte
Cm
Cm
Was jy in my gedagtes
Bb
Bb
En eindlik is jy hier (Eindeloos)

How did you like the song?

You need to to leave a rating.
TunerE A D G B E
ChordsA F#m D Bm E...