Key: B major•
Intro 1
B
Verse 1
Het geklim tot by die middel
Met toue van jou woorde
B
F#
Het jy my opgetrek tot waar ek nou is
Verse 2
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort
E
B
en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 3
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die an der dinge wat jy vir my sê
F#
B
Ek vertrou in jou
Verse 4
B
Kon nie vra vir iemand beter as vir jou
Ek het so baie keer verkeerdes liefgehad
G#m
En ek kan nie my ander lewe eers onthou
E
B
F#
Maar elke dag raak selfs nog bietjie beter
Verse 5
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke
E
B
soort en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 6
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
F#
E
Ek vertrou in jou
F#
G#m
Verse 7
F#
F#
G#m
F#
Verse 8
B
Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort
E
B
en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
B
F#
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Verse 9
B
Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my
E
hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
F#
B
Ek vertrou in jou
Outro 1
B
How did you like the song?
You need to to leave a rating.
TunerE A D G B E
ChordsB E G#m F#
More songs by Andriëtte
Discover chords for more songs to play
Popular chords globally
Most played chords & tabs across all users
