Skip to content
GuitarTuna Logo

GuitarTuna

Get the full experience in app

Open

Storieman chords by Bobby Van Jaarsveld

  • G

  • D

  • Em

  • C

  • Bm

    2
Intro 1
G
D
Em
C
Verse 1
G
Lank gelede
Ons was sewe
D
Sonder vrees of bang vir lewe
Em
Ons was beste vriende toe
C
verloor ek jou

New- Play with audio & scroll

Upgrade to play 20,000+ songs ads free, and enjoy playing with music.

Get now
Verse 2
G
Eendag lank terug
Een en twintig
D
Sonder wysheid
Sonder rigting
Em
Vind ek iets in iemand
C
Wie ek kon onthou
Verse 3
Em
D
C
Luister saam die storieman van my en jou
G
Ek skryf die boeke hier binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
Ek lees dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Sodat jy alles verstaan
Em
D
Blaai om as jy die
G
volgende woorde hoor
D
Ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
Bm
Ek lees dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Em
Sodat jy alles verstaan en jy
D
lees elke woord saam
Ek's jou storieman
G
Verse 4
C
G
Jy's een van 'n soort
boek se voorwoord
D
Bm
D
Bm
Elke hoofstuk wat ek neertik
D
Em
Van begin tot aan die
C
einde net vir jou
Verse 5
Em
D
C
Luister saam die storieman van my en jou
Ek skryf die boeke hier
G
binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
Ek lees dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Sodat jy alles verstaan
Em
D
Blaai om as jy die
G
volgende woorde hoor
D
Ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
Bm
Ek sê dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Em
Sodat jy alles verstaan en jy
D
lees elke woord saam
Ek's jou storieman
G
Verse 6
C
Jy is die rede hoekom
woorde nie opraak nie
D
Em
Want mens is niemand voordat
C
Em
D
iemand jou lief het nie
Verse 7
G
Ek skryf die boeke hier binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
G
Ek lees dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Em
Sodat jy alles verstaan
D
G
Blaai om as jy die volgende woorde hoor
D
Ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
Bm
Ek lees dit met so baie gevoel
C
omdat ek alles bedoel
D
Em
Sodat jy alles verstaan en jy
D
lees elke woord saam
Ek's jou storieman
N/A
Save song
Speed: 1.0x
RestartPlay SpaceEnable loopDisable audio