Key: C major•
Verse 1
F
C
Jy sê jy's klaar met liefde en met omgee
F
C
Jy sê dit vat die beste uit jou uit
F
C
Jy het als gegee wat jy gehad het
F
C
Is jou eensaamheid 'n feit
Verse 2
C
F
C
Dit lui nog soos die klokke in die nag
F
C
Dit speel nog in die hoeke van jou oë
Verse 3
In jou kuiltjie as jy lag
Gm
G
Dan land daar 'n engel
Gm
G
F
En als wat jy dink jy geweet
G
Verse 4
C
F
Sit die ligte aan op jou aanloopbaan want 'n
C
G
en gel soek 'n plek om in jou hart te land
C
F
Sit die ligte aan op jou aanloopbaan want 'n
C
G
Gm
G
en gel soek 'n plek om te land
Verse 5
C
F
C
Jy sê jy knip jou telefoon se drade
F
C
Jy wil net alles uit jou lewe vee
F
C
Want wie sal weet wat in jou hart gebeur het
Verse 6
As jy onder water skree
C
F
C
Gee my kans om jou weer te bereik
F
C
Gee my kans om jou weer terug te bring
F
C
Laat my net my arms om jou toesluit
Verse 7
Dat jy weer oor liefde sing
G
Gm
Dan land daar 'n engel
G
Verse 8
C
F
Sit die ligte aan op jou aanloopbaan want 'n
C
G
en gel soek 'n plek om in jou hart te land
C
F
Sit die ligte aan op jou aanloopbaan want
C
G
Gm
'n engel soek 'n plek om te land
G
C
Sit dit aan
Verse 9
C
Sit dit aan
Verse 10
C
G
engel soek 'n plek om in jou hart te land
C
F
Sit die ligte aan op jou aanloopbaan want
C
G
Gm
'n engel soek 'n plek om te land
G
C
Sit dit aan
How did you like the song?
You need to to leave a rating.
TunerE A D G B E
ChordsC F Gm G
More songs by Steve Hofmeyr
Discover chords for more songs to play
Popular chords globally
Most played chords & tabs across all users
Recently added
Recently added chords & tabs
